Psalm 115:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Hulle afgode is silwer en goud,die werk van mensehande.+ Jeremia 2:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Het ’n nasie al ooit sy gode verruil vir dié wat nie gode is nie? Maar my eie volk het my heerlikheid verruil vir iets wat nutteloos is.+ 1 Korintiërs 8:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 En nou skryf ek oor die een wat kos eet wat aan afgode geoffer is. Ons weet dat ’n afgod niks in die wêreld is nie+ en dat daar net een God is.+
11 Het ’n nasie al ooit sy gode verruil vir dié wat nie gode is nie? Maar my eie volk het my heerlikheid verruil vir iets wat nutteloos is.+
4 En nou skryf ek oor die een wat kos eet wat aan afgode geoffer is. Ons weet dat ’n afgod niks in die wêreld is nie+ en dat daar net een God is.+