Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 16:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Maar Jehovah het vir Samuel gesê: “Moenie na sy voorkoms en sy lengte kyk nie,+ want ek het hom verwerp. Mense sien nie soos God sien nie, want mense sien net die uiterlike, maar Jehovah sien wat in die hart is.”+

  • 1 Kronieke 28:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 “En jy, my seun Salomo, jy moet die God van jou vader leer ken, en jy moet hom met jou hele hart*+ en ’n vreugdevolle* siel* dien, want Jehovah deursoek alle harte,+ en hy sien elke begeerte* en gedagte.+ As jy hom soek, sal hy sorg dat jy hom vind,+ maar as jy hom verlaat, sal hy jou vir ewig verwerp.+

  • Spreuke 17:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Die smeltpot is vir silwer en die smeltoond vir goud,+

      maar Jehovah is die Een wat harte ondersoek.+

  • Spreuke 21:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 ’n Mens dink dat alles wat hy doen, reg is,+

      maar Jehovah ondersoek die hart.*+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel