Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Sorg dat julle nie ’n verbond met die inwoners van die land maak nie, want wanneer hulle hulle gode aanbid* en aan hulle gode offerandes bring,+ sal julle genooi word, en julle sal van hulle offerandes eet.+

  • Esegiël 16:15, 16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 “‘Maar jy het op jou skoonheid begin vertrou,+ en jy het ’n prostituut geword omdat jy so beroemd was.+ Jy het prostitusie gepleeg met elke verbyganger,+ en jy het jou skoonheid aan elkeen van hulle gegee. 16 Jy het van jou klere geneem en vir jou kleurvolle offerhoogtes gemaak waar jy prostitusie gepleeg het.+ Sulke dinge moenie plaasvind nie en moet nooit gebeur nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel