Jeremia 15:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 U weet, o Jehovah,dink aan my en skenk aandag aan my. Neem wraak op my vervolgers vir my.+ Moenie toelaat dat ek doodgaan* omdat u geduldig is met hulle nie. Weet dat ek hierdie skande ter wille van u verduur.+
15 U weet, o Jehovah,dink aan my en skenk aandag aan my. Neem wraak op my vervolgers vir my.+ Moenie toelaat dat ek doodgaan* omdat u geduldig is met hulle nie. Weet dat ek hierdie skande ter wille van u verduur.+