Psalm 22:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Almal wat my sien, spot my.+ Hulle skud hulle kop terwyl hulle met my spot en sê:+ Jeremia 15:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Wat ’n jammerte is dit tog vir my, o my moeder, want u het aan my geboorte gegee,+’n man wat gedurig betrokke is by stryery en onenigheid met die hele land. Ek het niks uitgeleen of by ander geleen nie,maar hulle almal vervloek my. Jeremia 15:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 U weet, o Jehovah,dink aan my en skenk aandag aan my. Neem wraak op my vervolgers vir my.+ Moenie toelaat dat ek doodgaan* omdat u geduldig is met hulle nie. Weet dat ek hierdie skande ter wille van u verduur.+
10 Wat ’n jammerte is dit tog vir my, o my moeder, want u het aan my geboorte gegee,+’n man wat gedurig betrokke is by stryery en onenigheid met die hele land. Ek het niks uitgeleen of by ander geleen nie,maar hulle almal vervloek my.
15 U weet, o Jehovah,dink aan my en skenk aandag aan my. Neem wraak op my vervolgers vir my.+ Moenie toelaat dat ek doodgaan* omdat u geduldig is met hulle nie. Weet dat ek hierdie skande ter wille van u verduur.+