Jeremia 1:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Moenie bang wees vir hoe hulle lyk nie,+want ‘ek is met jou om jou te red,’+ sê Jehovah.” Romeine 8:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie sal teen ons wees?+