1 Kronieke 3:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Die seuns van Josiʹa was Johaʹnan, die eersgeborene, Jojaʹkim,+ die tweede, Sedekiʹa,+ die derde en Sallum, die vierde. 2 Kronieke 36:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Toe het die volk Joʹahas, die seun van Josiʹa,+ in die plek van sy pa koning gemaak in Jerusalem.+
15 Die seuns van Josiʹa was Johaʹnan, die eersgeborene, Jojaʹkim,+ die tweede, Sedekiʹa,+ die derde en Sallum, die vierde.
36 Toe het die volk Joʹahas, die seun van Josiʹa,+ in die plek van sy pa koning gemaak in Jerusalem.+