34 En Farao Nego het Josiʹa se seun Eljaʹkim in die plek van sy pa, Josiʹa, koning gemaak en sy naam na Jojaʹkim verander. Maar hy het Joʹahas na Egipte geneem,+ waar hy uiteindelik gesterf het.+
4 En die koning van Egipte het Joʹahas se broer Eljaʹkim koning oor Juda en Jerusalem gemaak en sy naam na Jojaʹkim verander. Nego+ het Joʹahas na Egipte geneem.+