Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 50:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 En ek sal Israel na sy weiveld terugbring,+ en hy sal in Karmel en in Basan wei,+ en op die berge van Eʹfraim+ en van Giʹlead+ sal hy versadig word.’”

  • Esegiël 34:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Op ’n goeie weiveld sal ek vir hulle sorg, en hulle sal op Israel se hoë berge wei.+ Hulle sal daar in ’n goeie weiplek gaan lê,+ en hulle sal op die beste weivelde op die berge van Israel wei.”

  • Miga 2:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Ek sal julle almal beslis versamel, o Jakob.

      Ek sal die oorblywendes van Israel vir seker bymekaarmaak.+

      Ek sal hulle verenig soos skape in ’n kraal,

      soos ’n kudde in die weiveld.+

      Die land sal gons van mense.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel