Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 30:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 dan sal Jehovah julle God julle gevangenes terugbring+ en genadig wees teenoor julle+ en julle weer bymekaarmaak uit al die volke waarheen Jehovah julle God julle verstrooi het.+

  • Deuteronomium 30:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Jehovah julle God sal julle in die land inbring wat julle vaders in besit geneem het, en julle sal dit besit. En hy sal sorg dat dit met julle goed gaan en hy sal julle meer laat word as julle vaders.+

  • Amos 9:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Ek sal die gevangenes van my volk Israel terugbring,+

      en hulle sal die verwoeste stede herbou en bewoon.+

      Hulle sal wingerde plant en die wyn daarvan drink+

      en tuine maak en die vrugte daarvan eet.’+

  • Sagaria 10:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 ‘Ek sal vir hulle fluit en hulle bymekaarmaak,

      want ek sal hulle loskoop,+ en hulle sal baie word,

      en hulle sal altyd baie wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel