Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 1:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Mag julle God met elkeen van julle wees wat deel van sy volk is, en laat hom na Jerusalem, wat in Juda is, gaan en die huis herbou van Jehovah, die God van Israel, die ware God, wie se huis in Jerusalem was.*

  • Jeremia 12:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Maar nadat ek hulle weggeruk het, sal ek weer genade aan hulle betoon en elkeen van hulle na sy erfdeel en na sy land terugbring.”

  • Jeremia 25:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 En hierdie hele land sal verwoes en iets skokkends word, en hierdie nasies sal die koning van Babilon 70 jaar lank moet dien.”’+

  • Jeremia 29:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 “Want dít is wat Jehovah sê: ‘Wanneer 70 jaar in Babilon vervul is, sal ek aan julle aandag skenk,+ en ek sal my belofte nakom deur julle na hierdie plek terug te bring.’+

  • Esegiël 36:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Ek sal julle uit die nasies neem en julle uit al die lande bymekaarmaak en julle na julle land neem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel