Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 1:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Kyk, ek het jou vandag oor die nasies en oor die koninkryke aangestel, om uit te ruk en af te breek, om te vernietig en te verwoes, om te bou en te plant.”+

  • Jeremia 30:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Dít is wat Jehovah sê:

      “Ek versamel die gevangenes van die tente van Jakob,+

      en ek sal jammer voel vir sy wonings.

      Die stad sal op sy heuwel herbou word,+

      en die versterkte toring sal op sy regmatige plek staan.

  • Jeremia 32:41
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 41 Ek sal bly wees om goeie dinge vir hulle te doen,+ en ek sal hulle met my hele hart en met my hele siel* stewig in hierdie land plant.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel