Deuteronomium 32:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Toe Jesuʹrun* vet begin word het, het hy opstandig geraak en geskop. Ja, jy het vet geword, jy het dik geword, jy het jou ooreet.+Daarom het hy God, wat hom gemaak het, verlaat+en geen respek vir die Rots van sy redding getoon nie.
15 Toe Jesuʹrun* vet begin word het, het hy opstandig geraak en geskop. Ja, jy het vet geword, jy het dik geword, jy het jou ooreet.+Daarom het hy God, wat hom gemaak het, verlaat+en geen respek vir die Rots van sy redding getoon nie.