-
Jeremia 34:17Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 “Daarom sê Jehovah: ‘Julle het my nie gehoorsaam deur elkeen aan sy broer en aan sy medemens vryheid te verkondig nie.+ Daarom sal ek nou aan julle vryheid verkondig,’ sê Jehovah, ‘vryheid om deur die swaard, deur vreeslike siektes en deur die hongersnood te sterf,+ en ek sal julle iets skokkends maak vir al die koninkryke van die aarde.+
-