Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 24:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 In Jojaʹkim se dae het koning Nebukadneʹsar+ van Babilon teen hom opgetrek, en Jojaʹkim het drie jaar lank sy kneg geword. Maar hy het teen hom in opstand gekom.

  • Jeremia 36:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 36 In die vierde jaar van Jojaʹkim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda, het Jeremia die volgende boodskap van Jehovah ontvang:

  • Jeremia 46:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Aan Egipte,+ in verband met die leërmag van farao Nego,+ die koning van Egipte, wat in die vierde jaar van Jojaʹkim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda, langs die Eufraatrivier by Karʹkemis deur koning Nebukadneʹsar* van Babilon verslaan is:

  • Daniël 1:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 1 In die derde regeringsjaar van koning Jojaʹkim+ van Juda het koning Nebukadneʹsar van Babilon teen Jerusalem opgetrek en dit beleër.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel