Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 137:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 O dogter van Babilon, wat binnekort vernietig sal word,+

      gelukkig sal die een wees wat jou terugbetaal

      vir wat jy aan ons gedoen het.+

  • Jeremia 50:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Roep boogskutters teen Babilon,

      almal wat die boog span.*+

      Slaan rondom haar kamp op. Laat niemand ontsnap nie.

      Betaal haar terug vir haar dade.+

      Doen aan haar net soos sy gedoen het.+

      Want sy het hoogmoedig teen Jehovah opgetree,

      teen die Heilige van Israel.+

  • Jeremia 51:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Vlug uit Babilon uit!

      Vlug vir julle lewe!+

      Moenie sterf as gevolg van haar oortreding nie.

      Want dit is die tyd vir Jehovah se wraak.

      Hy betaal haar terug vir wat sy gedoen het.+

  • Jeremia 51:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 En ek sal Babilon en al die inwoners van Galdeʹa terugbetaal

      vir al die goddeloosheid wat hulle in Sion voor julle oë gedoen het,”+ sê Jehovah.

  • Openbaring 18:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Betaal haar terug op die manier waarop sy ander behandel het,+ ja, betaal haar twee keer soveel terug vir wat sy gedoen het.+ Meng vir haar twee keer soveel van die mengsel in die beker+ waarin sy ’n mengsel gemaak het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel