Jeremia 47:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 47 Die profeet Jeremia het die volgende boodskap van Jehovah oor die Filistyne+ ontvang voordat Gasa deur Farao verslaan is.
47 Die profeet Jeremia het die volgende boodskap van Jehovah oor die Filistyne+ ontvang voordat Gasa deur Farao verslaan is.