-
Jeremia 49:31, 32Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
31 “Staan op, gaan op teen die nasie wat vrede geniet,
wat in veiligheid woon!” sê Jehovah.
“Dit het geen deure of grendels nie. Hulle woon afgesonderd.
32 Hulle kamele sal afgevat word,
sowel as hulle baie vee.
Ek sal hulle in alle windrigtings verstrooi,
dié wat hulle hare aan die kante van hulle kop knip.+
En ek sal hulle rampspoed uit alle rigtings bring,” sê Jehovah.
-