Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 55:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Laat die goddelose sy weg verlaat,+

      en die slegte mens sy gedagtes.

      Laat hom na Jehovah terugkeer, wat genade aan hom sal betoon,+

      na ons God, want hy sal ryklik* vergewe.+

  • Jeremia 18:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 As ek ooit sê dat ek ’n nasie of ’n koninkryk wil uitruk en afbreek en vernietig+ 8 en daardie nasie hulle goddeloosheid waarvan ek gepraat het, laat vaar, sal ek van gedagte verander aangaande* die rampspoed wat ek oor hulle wou bring.+

  • Jeremia 36:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Miskien, wanneer dié van die huis van Juda hoor van al die rampspoed wat ek oor hulle wil bring, sal hulle hulle goddelose weë los, sodat ek hulle oortreding en hulle sonde kan vergewe.”+

  • Esegiël 18:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 “‘En wanneer iemand wat goddeloos is, ophou met sy goddelose dade en begin doen wat reg en regverdig is, sal hy sy lewe red.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel