4 Die leiers het vir die koning gesê: “Laat hierdie man asseblief doodgemaak word,+ want met hierdie woorde verswak hy die moed van die soldate wat in hierdie stad oorbly sowel as die moed van die hele volk. Want hierdie man wil nie vrede vir hierdie volk hê nie, maar rampspoed.”