Jesaja 23:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Skaam jou, o Sidon, vesting van die see,want die see het gesê: “Ek het nie geboortepyne gehad nie, en ek het nie geboorte gegee nie. Ek het ook nie jong manne grootgemaak of jong vroue opgevoed nie.”+ Esegiël 28:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 “Mensekind, draai jou gesig na Sidon,+ en profeteer daarteen. Joël 3:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 En wat het julle teen my,o Tirus en Sidon en al die streke van Filisteʹa? Betaal julle my terug vir iets? As julle my wel terugbetaal,sal ek julle baie vinnig vir julle dade terugbetaal.+
4 Skaam jou, o Sidon, vesting van die see,want die see het gesê: “Ek het nie geboortepyne gehad nie, en ek het nie geboorte gegee nie. Ek het ook nie jong manne grootgemaak of jong vroue opgevoed nie.”+
4 En wat het julle teen my,o Tirus en Sidon en al die streke van Filisteʹa? Betaal julle my terug vir iets? As julle my wel terugbetaal,sal ek julle baie vinnig vir julle dade terugbetaal.+