-
Esegiël 26:7, 8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 “Want dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: ‘Ek bring koning Nebukadneʹsar* van Babilon uit die noorde teen Tirus.+ Hy is ’n koning van konings,+ met perde,+ strydwaens,+ perderuiters en ’n leërmag met baie soldate.* 8 Hy sal jou omliggende dorpies wat in die platteland is met die swaard vernietig, en hy sal ’n beleëringsmuur teen jou bou en ’n beleëringswal teen jou oprig en ’n groot skild teen jou opstel.
-