9 Dié wat in hierdie stad bly, sal deur die swaard, deur hongersnood en deur vreeslike siektes sterf. Maar almal wat uitgaan en hulle oorgee aan die Galdeërs deur wie julle beleër word, sal bly lewe, en hulle lewe sal gespaar word.”’+
21 “Want dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: ‘So sal dit wees wanneer ek my vier strawwe+ – swaard, hongersnood, gevaarlike wilde diere en vreeslike siektes+ – teen Jerusalem stuur om mens en dier daar uit te roei.+