1 Konings 7:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Toe het hy tien koperwaentjies*+ gemaak. Elke waentjie was vier el lank, vier el breed en drie el hoog. 2 Konings 25:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Die koper van die twee pilare, die See en die waentjies wat Salomo vir die huis van Jehovah gemaak het, was te veel om geweeg te word.+ 2 Kronieke 4:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Hiram het ook die kanne, die grawe en die bakke gemaak.+ En Hiram het die werk voltooi wat hy vir koning Salomo aan die huis van die ware God gedoen het:+ 2 Kronieke 4:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 die tien waentjies* en die tien komme op die waentjies;+
27 Toe het hy tien koperwaentjies*+ gemaak. Elke waentjie was vier el lank, vier el breed en drie el hoog.
16 Die koper van die twee pilare, die See en die waentjies wat Salomo vir die huis van Jehovah gemaak het, was te veel om geweeg te word.+
11 Hiram het ook die kanne, die grawe en die bakke gemaak.+ En Hiram het die werk voltooi wat hy vir koning Salomo aan die huis van die ware God gedoen het:+