Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:20, 21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Hy het almal wat nie met die swaard doodgemaak is nie, as gevangenes na Babilon geneem,+ en hulle het vir hom en sy seuns knegte geword+ totdat die koninkryk van Persië begin regeer het+ 21 en totdat die land sy sabbatte afbetaal het.+ Dit het vervul wat Jehovah deur middel van Jeremia gesê het.+ Die hele tyd dat die land onbewoon was, het die land gerus,* totdat 70 jaar vervul was.+

  • Esra 1:1-3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 1 In die eerste jaar van koning Kores+ van Persië het Jehovah hom beweeg* om ’n aankondiging regoor sy koninkryk te laat maak. Dit het vervul wat Jehovah deur middel van Jeremia+ gesê het. Die aankondiging, wat die koning ook laat neerskryf het,+ het gesê:

      2 “Dít is wat koning Kores van Persië sê: ‘Jehovah, die God van die hemel, het al die koninkryke van die aarde aan my gegee,+ en hy het my die opdrag gegee om vir hom ’n huis in Jerusalem,+ wat in Juda is, te bou. 3 Mag julle God met elkeen van julle wees wat deel van sy volk is, en laat hom na Jerusalem, wat in Juda is, gaan en die huis herbou van Jehovah, die God van Israel, die ware God, wie se huis in Jerusalem was.*

  • Daniël 9:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 ja, in sy eerste regeringsjaar, het ek, Daniël, uit die boeke* onderskei hoeveel jaar Jerusalem verlate sou wees+ volgens Jehovah se boodskap aan die profeet Jeremia, naamlik 70 jaar.+

  • Sagaria 1:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Toe het die engel van Jehovah gevra: “O Jehovah van die leërmagte, hoe lank sal dit nog wees voordat u genade betoon aan Jerusalem en aan die stede van Juda,+ waarvoor u nou al 70 jaar lank kwaad is?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel