-
Esegiël 20:28Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
28 Ek het hulle na die land gebring wat ek gesweer het om aan hulle te gee.+ Toe hulle al die hoë heuwels en blaarryke bome sien,+ het hulle begin om hulle offerandes te bring en hulle aanstootlike offers te gee. Daar het hulle die aangename* geure van hulle offerandes aangebied en hulle drankoffers uitgegooi.
-