Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:6, 7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Jehovah het voor hom verbygegaan en uitgeroep: “Jehovah, Jehovah, ’n God wat genadig is+ en medelye* betoon,+ wat nie gou kwaad word nie+ en vol lojale liefde*+ en waarheid*+ is, 7 wat lojale liefde aan duisende betoon,+ wat ongehoorsaamheid en oortreding en sonde vergewe.+ Maar hy sal beslis nie die skuldiges ongestraf laat bly nie,+ want hy bring straf vir die oortreding van vaders oor kinders en oor kleinkinders, oor die derde geslag en oor die vierde geslag.”+

  • Jeremia 46:27, 28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 ‘En jy, my kneg Jakob, moenie bang wees nie,

      en moenie vrees nie, o Israel.+

      Want ek sal jou van ver af red,

      en jou nageslag* uit die land van hulle gevangenskap.+

      Jakob sal terugkeer en rus en vrede hê,

      en daar sal niemand wees wat hulle bang maak nie.+

      28 Moet dus nie bang wees nie, my kneg Jakob,’ sê Jehovah, ‘want ek is met jou.

      Ek sal al die nasies vernietig waarheen ek jou verstrooi het,+

      maar ek sal jou nie vernietig nie.+

      Ek sal jou in die regte mate dissiplineer,*+

      en ek sal jou beslis nie ongestraf laat bly nie.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel