Jeremia 51:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Die aarde sal skud en bewe,want Jehovah se gedagtes teen Babilon sal uitgevoer wordom die land van Babilon iets skokkends te maak, sonder ’n enkele inwoner.+ Jeremia 51:56 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 56 Want die vernietiger sal oor Babilon kom.+ Haar vegters sal gevange geneem word,+en hulle boog sal stukkend geslaan word,want Jehovah is ’n God van straf.+ Hy sal beslis terugbetaal.+ Miga 5:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Jy sal jou teenstanders oorwin,*en al jou vyande sal vernietig word.”
29 Die aarde sal skud en bewe,want Jehovah se gedagtes teen Babilon sal uitgevoer wordom die land van Babilon iets skokkends te maak, sonder ’n enkele inwoner.+
56 Want die vernietiger sal oor Babilon kom.+ Haar vegters sal gevange geneem word,+en hulle boog sal stukkend geslaan word,want Jehovah is ’n God van straf.+ Hy sal beslis terugbetaal.+