Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 3:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Baie van die priesters, die Leviete en die hoofde van die vaderhuise – die ou manne wat die vorige huis gesien het+ – het met ’n harde stem gehuil toe hulle sien hoe die fondament van hierdie huis gelê word, terwyl baie ander vreugdevol en hard uitgeroep het.+

  • Nehemia 8:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 So het die hele gemeente van dié wat uit die gevangenskap teruggekom het, hutte gemaak en in die hutte gaan woon, want die Israeliete het dit nie op hierdie manier gedoen van die dae van Josua,+ die seun van Nun, af tot op daardie dag nie. Die hele volk het vreugdevol feesgevier.+

  • Jesaja 35:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Dié wat deur Jehovah losgekoop is, sal terugkeer+ en met gejuig na Sion kom.+

      Hulle sal eindelose vreugde geniet.*+

      Hulle sal vol blydskap en vreugde wees,

      en hartseer en swaarkry sal verdwyn.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel