Jesaja 44:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Roep met vreugde uit, o hemele,want Jehovah het opgetree! Juig, o diepste dele van die aarde! Roep vreugdevol uit, o berge,+o woud en al die bome daarin! Want Jehovah het Jakob teruggekoop,en hy vertoon sy heerlikheid in Israel.”+ Jesaja 48:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Gaan uit Babilon uit!+ Vlug van die Galdeërs af! Kondig dit aan met uitroepe van vreugde! Maak dit bekend!+ Verkondig dit tot aan die eindes van die aarde.+ Sê: “Jehovah het sy kneg Jakob teruggekoop.+
23 Roep met vreugde uit, o hemele,want Jehovah het opgetree! Juig, o diepste dele van die aarde! Roep vreugdevol uit, o berge,+o woud en al die bome daarin! Want Jehovah het Jakob teruggekoop,en hy vertoon sy heerlikheid in Israel.”+
20 Gaan uit Babilon uit!+ Vlug van die Galdeërs af! Kondig dit aan met uitroepe van vreugde! Maak dit bekend!+ Verkondig dit tot aan die eindes van die aarde.+ Sê: “Jehovah het sy kneg Jakob teruggekoop.+