6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa+ ingeneem. Hy het die Israeliete toe in ballingskap+ na Assiʹrië geneem en hulle in Halag en in Habor by die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+
8 maar eerder: ‘So waar as wat Jehovah lewe, wat die nakomelinge van die huis van Israel uitgelei het en teruggebring het uit die land van die noorde en uit al die lande waarheen ek hulle verstrooi het,’ en hulle sal in hulle eie land woon.”+