Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 33:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Ek sal hulle reinig van al die skuld van hulle sondes teen my,+ en ek sal al die skuld van hulle sondes en hulle oortredings teen my vergewe.+

  • Jeremia 50:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 “In daardie dae en in daardie tyd,” sê Jehovah,

      “sal daar na Israel se oortreding gesoek word,

      maar dit sal nie daar wees nie,

      en die sondes van Juda sal nie gevind word nie,

      want ek sal dié vergewe wat ek laat oorbly.”+

  • Matteus 26:27, 28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Hy het ook ’n beker geneem, ’n dankgebed gedoen en dit vir hulle gegee en gesê: “Drink almal daaruit,+ 28 want dit beteken my ‘bloed+ van die verbond’,+ wat uitgestort sal word sodat baie mense+ se sondes vergewe kan word.+

  • Hebreërs 8:10-12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 “‘Want dit is die verbond wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal maak,’ sê Jehovah.* ‘Ek sal my wette in hulle verstande sit, en ek sal dit in hulle harte skryf.+ En ek sal hulle God word, en hulle sal my volk word.+

      11 “‘Hulle sal nie meer elkeen sy medeburger en elkeen sy broer leer en sê: “Ken Jehovah!”* nie. Want hulle almal sal my ken, van die kleinste tot die grootste onder hulle. 12 Want ek sal hulle vergewe vir hulle onregverdige dade, en ek sal nie meer aan hulle sondes dink nie.’”+

  • Hebreërs 9:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Daarom is hy ’n middelaar van ’n nuwe verbond+ sodat dié wat geroep is, die belofte van die ewige erfenis kan ontvang.+ Hy het gesterf om hulle deur ’n losprys+ te bevry van die oortredings onder die vorige verbond.

  • Hebreërs 10:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Dan sê dit: “En ek sal nie meer aan hulle sondes en hulle wettelose dade dink nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel