Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 6:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Daarom is ek vol van die woede van Jehovah,

      en ek is moeg om dit in te hou.”+

      “Gooi dit uit op die kind in die straat,+

      op die groepe jong mans wat bymekaar is.

      Hulle sal almal gevang word, ’n man saam met sy vrou,

      die ou mans sowel as die bejaarde mans.*+

  • Jeremia 7:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: ‘Kyk! My groot woede sal oor hierdie plek uitgestort word,+ oor mens en dier, oor die bome van die veld en die vrug van die grond, en dit sal brand en sal nie geblus word nie.’+

  • Esegiël 22:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Daarom sal ek met woede teen hulle optree en hulle met die vuur van my woede vernietig. Ek sal hulle die gevolge van hulle dade laat dra,’ sê die Soewereine Heer Jehovah.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel