Jeremia 13:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 En wanneer jy in jou hart vra: ‘Hoekom het hierdie dinge met my gebeur?’+ moet jy weet dat dit as gevolg van jou groot oortreding is dat jou klere uitgetrek is+en jou hakskene groot pyn ondervind het. Esegiël 23:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Hulle sal vol haat teen jou optree en alles wegneem waarvoor jy hard gewerk het+ en jou heeltemal kaal agterlaat. Die skaamtelose kaalheid van jou onsedelikheid en jou afstootlike gedrag en jou prostitusie sal ontbloot word.+
22 En wanneer jy in jou hart vra: ‘Hoekom het hierdie dinge met my gebeur?’+ moet jy weet dat dit as gevolg van jou groot oortreding is dat jou klere uitgetrek is+en jou hakskene groot pyn ondervind het.
29 Hulle sal vol haat teen jou optree en alles wegneem waarvoor jy hard gewerk het+ en jou heeltemal kaal agterlaat. Die skaamtelose kaalheid van jou onsedelikheid en jou afstootlike gedrag en jou prostitusie sal ontbloot word.+