Psalm 74:10, 11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Hoe lank, o God, sal die teenstander u bly uittart?+ Sal die vyand u naam vir ewig sonder respek behandel?+ 11 Hoekom hou u u hand, u regterhand, terug?+ Haal dit uit die voue van u kleed* en maak ’n einde aan hulle.
10 Hoe lank, o God, sal die teenstander u bly uittart?+ Sal die vyand u naam vir ewig sonder respek behandel?+ 11 Hoekom hou u u hand, u regterhand, terug?+ Haal dit uit die voue van u kleed* en maak ’n einde aan hulle.