Deuteronomium 32:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Want my woede het ’n vuur aangesteek+wat tot in die dieptes van die Graf*+ sal brand,en dit sal die aarde en sy opbrengs verteeren die fondamente van berge aan die brand steek. Jesaja 42:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Daarom het Hy woedend geword vir hulle en aangehou om hulle te straf met oorlogsgeweld.+ Dit het alles verteer wat om hulle was, maar hulle het geen aandag geskenk nie.+ Dit het teen hulle opgevlam, maar hulle het hulle nie daaraan gesteur nie.+ Jeremia 7:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: ‘Kyk! My groot woede sal oor hierdie plek uitgestort word,+ oor mens en dier, oor die bome van die veld en die vrug van die grond, en dit sal brand en sal nie geblus word nie.’+
22 Want my woede het ’n vuur aangesteek+wat tot in die dieptes van die Graf*+ sal brand,en dit sal die aarde en sy opbrengs verteeren die fondamente van berge aan die brand steek.
25 Daarom het Hy woedend geword vir hulle en aangehou om hulle te straf met oorlogsgeweld.+ Dit het alles verteer wat om hulle was, maar hulle het geen aandag geskenk nie.+ Dit het teen hulle opgevlam, maar hulle het hulle nie daaraan gesteur nie.+
20 Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: ‘Kyk! My groot woede sal oor hierdie plek uitgestort word,+ oor mens en dier, oor die bome van die veld en die vrug van die grond, en dit sal brand en sal nie geblus word nie.’+