Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 2:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Die priesters het nie gevra: ‘Waar is Jehovah?’ nie.+

      Dié wat die Wet hanteer, het my nie geken nie.

      Die herders het teen my in opstand gekom.+

      Die profete het deur Baäl geprofeteer,+

      en hulle het dié gevolg wat niemand kan help nie.

  • Jeremia 27:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Moenie luister na die woorde van die profete wat vir julle sê: ‘Julle sal nie die koning van Babilon dien nie,’+ want hulle profeteer leuens vir julle.+

  • Esegiël 13:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 “Mensekind, profeteer teen die profete van Israel+ en sê vir dié wat hulle eie profesieë opmaak:*+ ‘Hoor die woord van Jehovah. 3 Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Dit sal sleg gaan met die dwase profete, wat hulle eie gees volg terwyl hulle niks gesien het nie!+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel