Psalm 48:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Die berg Sion in die verre noorde+is pragtig as gevolg van haar hoë posisie, die vreugde van die hele aarde,die stad van die Groot Koning.+ Esegiël 16:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 “‘Weens jou skoonheid het jy beroemd geword*+ onder die nasies. Jou skoonheid was volmaak omdat ek my eie prag op jou geplaas het,’+ sê die Soewereine Heer Jehovah.”
2 Die berg Sion in die verre noorde+is pragtig as gevolg van haar hoë posisie, die vreugde van die hele aarde,die stad van die Groot Koning.+
14 “‘Weens jou skoonheid het jy beroemd geword*+ onder die nasies. Jou skoonheid was volmaak omdat ek my eie prag op jou geplaas het,’+ sê die Soewereine Heer Jehovah.”