11 “Sê nou asseblief vir die manne van Juda en vir die inwoners van Jerusalem: ‘Dít is wat Jehovah sê: “Kyk, ek is besig om rampspoed voor te berei en iets slegs teen julle uit te dink. Hou asseblief op om slegte dinge te doen, en verander julle weë en julle gebruike.”’”+