Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 9:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Want die dood het deur ons vensters gekom.

      Dit het in ons versterkte torings ingekom

      om die kinders van die straat af weg te neem,

      en die jong manne van die openbare pleine af.’+

  • Jeremia 18:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Tref hulle kinders dus met hongersnood,

      en lewer hulle oor aan die mag van die swaard.+

      Mag hulle vrouens hulle kinders verloor en weduwees word.+

      Mag hulle manne sterf as gevolg van ’n dodelike plaag,

      mag hulle jong manne deur die swaard doodgemaak word in die geveg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel