Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 13:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 En ek sal hulle teen mekaar stukkend slaan, pa’s sowel as kinders,” sê Jehovah.+ “Ek sal nie medelye* hê of jammer voel of enige genade aan hulle betoon nie. Niks sal my keer om hulle te vernietig nie.”’+

  • Jeremia 21:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 “‘“En daarna,” sê Jehovah, “sal ek koning Sedekiʹa van Juda en sy knegte en die volk van hierdie stad – dié wat die vreeslike siektes, die swaard en die hongersnood oorleef – in die hand gee van koning Nebukadneʹsar* van Babilon, in die hand van hulle vyande en in die hand van dié wat hulle wil doodmaak.+ Hy sal hulle met die swaard doodmaak. Hy sal hulle nie jammer kry nie, en hy sal ook nie medelye* hê of enige genade betoon nie.”’+

  • Klaagliedere 3:43
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 43 Weens u woede luister u nie na ons gebede nie.*+

      U het ons agtervolg en doodgemaak sonder om genade te betoon.+

  • Esegiël 5:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 “‘Daarom, so waar as wat ek lewe,’ sê die Soewereine Heer Jehovah, ‘omdat jy my heiligdom onrein gemaak het met al jou walglike afgode en met al jou afskuwelike gebruike,+ sal ek jou verwerp,* en ek* sal nie jammer voel nie, en ek sal geen medelye* betoon nie.+

  • Esegiël 9:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Julle moet al die ou manne, jong manne, maagde, kindertjies en vrouens doodmaak.+ Maar moenie naby enigiemand gaan wat die merk het nie.+ Julle moet by my heiligdom begin.”+ Toe het hulle begin by die ouermanne wat voor die tempel was.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel