Klaagliedere 4:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Die straf* van die dogter van my volk is groter as die straf vir die sonde van Sodom,+wat in ’n oomblik verwoes is, sonder dat iemand haar gehelp het.+ Daniël 9:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 U het vervul wat u vir ons en ons heersers gesê het,+ deur groot rampspoed oor ons te laat kom. Wat met Jerusalem gebeur het, is erger as enigiets wat nog ooit op die hele aarde gebeur het.+
6 Die straf* van die dogter van my volk is groter as die straf vir die sonde van Sodom,+wat in ’n oomblik verwoes is, sonder dat iemand haar gehelp het.+
12 U het vervul wat u vir ons en ons heersers gesê het,+ deur groot rampspoed oor ons te laat kom. Wat met Jerusalem gebeur het, is erger as enigiets wat nog ooit op die hele aarde gebeur het.+