Jeremia 49:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 49 Dít is wat Jehovah vir die Ammoniete+ sê: “Het Israel geen kinders nie? Het hy nie ’n erfgenaam nie? Hoekom het Malkam+ Gad in besit geneem?+ En hoekom woon sy volk in Israel se stede?” Esegiël 35:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 “Jy het gesê: ‘Hierdie twee nasies en hierdie twee lande sal myne word, en ons sal albei in besit neem,’+ al was Jehovah daar.
49 Dít is wat Jehovah vir die Ammoniete+ sê: “Het Israel geen kinders nie? Het hy nie ’n erfgenaam nie? Hoekom het Malkam+ Gad in besit geneem?+ En hoekom woon sy volk in Israel se stede?”
10 “Jy het gesê: ‘Hierdie twee nasies en hierdie twee lande sal myne word, en ons sal albei in besit neem,’+ al was Jehovah daar.