Psalm 79:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Ons het ’n bespotting vir ons bure geword.+ Mense om ons spot met ons en lag ons uit. Esegiël 34:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Hulle sal nie meer vir die nasies prooi word nie, en die wilde diere van die aarde sal hulle nie verslind nie, en hulle sal in veiligheid woon, en daar sal niemand wees wat hulle bang maak nie.+
28 Hulle sal nie meer vir die nasies prooi word nie, en die wilde diere van die aarde sal hulle nie verslind nie, en hulle sal in veiligheid woon, en daar sal niemand wees wat hulle bang maak nie.+