Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 20:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Ek sal so ’n man verwerp, en ek sal hom onder sy volk uitroei, want hy het van sy nageslag aan Molog gegee en my heiligdom onrein gemaak+ en my heilige naam ontheilig.

  • 2 Konings 21:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Manasʹse+ was 12 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 55 jaar lank in Jerusalem regeer.+ Sy ma se naam was Hefsiʹba.

  • 2 Konings 21:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Hy het die heilige paal*+ wat hy gemaak het, in die huis gesit waarvan Jehovah vir Dawid en vir sy seun Salomo gesê het: “In hierdie huis en in Jerusalem, wat ek uit al die stamme van Israel gekies het, sal ek my naam vir altyd vestig.+

  • 2 Kronieke 36:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Al die hoofde van die priesters, sowel as die volk, was verskriklik ontrou en het al die afskuwelike dinge van die nasies gedoen, en hulle het die huis van Jehovah, wat Hy in Jerusalem geheilig het, onrein gemaak.+

  • Jeremia 32:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 En hulle het hulle walglike afgode in die huis gesit wat my naam dra, om dit onrein te maak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel