Jeremia 31:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 “Want dít is die verbond wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal maak,” sê Jehovah. “Ek sal my wet in hulle binneste sit,+ en ek sal dit in hulle hart skryf.+ En ek sal hulle God word, en hulle sal my volk word.”+
33 “Want dít is die verbond wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal maak,” sê Jehovah. “Ek sal my wet in hulle binneste sit,+ en ek sal dit in hulle hart skryf.+ En ek sal hulle God word, en hulle sal my volk word.”+