Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 23:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 “Die dae kom,” sê Jehovah, “wanneer ek vir Dawid ’n regverdige spruit*+ sal voortbring. En ’n koning sal regeer+ en insig toon en sal sorg dat daar geregtigheid en regverdigheid in die land is.+

  • Jeremia 30:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Hulle sal Jehovah hulle God dien, sowel as Dawid hulle koning, wat ek vir hulle sal gee.”+

  • Hosea 3:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Daarna sal die Israeliete terugkom en Jehovah hulle God+ en Dawid hulle koning+ soek. En aan die einde van die dae sal hulle na Jehovah toe kom omdat hulle hom vrees en omdat hulle sy goedheid wil ontvang.+

  • Lukas 1:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Hy sal groot wees+ en die Seun van die Allerhoogste genoem word,+ en Jehovah* God sal hom die troon van sy vader Dawid gee,+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel