Genesis 10:2, 3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Die seuns van Jafet was Gomer,+ Magog,+ Madai, Jawan, Tubal,+ Meseg+ en Tiras.+ 3 Die seuns van Gomer was Asʹkenas,+ Rifat en Togarʹma.+ Esegiël 27:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Die huis van Togarʹma+ het trekperde en ryperde en muile in ruil vir jou goedere gegee.
2 Die seuns van Jafet was Gomer,+ Magog,+ Madai, Jawan, Tubal,+ Meseg+ en Tiras.+ 3 Die seuns van Gomer was Asʹkenas,+ Rifat en Togarʹma.+