26 Wanneer ek julle voedselvoorraad afsny,*+ sal tien vrouens julle brood in net een oond kan bak, en hulle sal julle brood dan volgens gewig uitdeel.+ Julle sal eet, maar julle sal nie versadig word nie.+
16 Toe het hy vir my gesê: “Mensekind, ek gaan nou die voedselvoorraad laat opraak* in Jerusalem.+ Hulle sal die brood wat hulle afgeweeg het, met groot bekommernis eet,+ en hulle sal die water wat hulle afgemeet het, met groot angstigheid drink.+