-
2 Kronieke 7:21, 22Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
21 En hierdie huis sal verwoes word. Elkeen wat daar verbygaan, sal verbaas wees+ en vra: ‘Hoekom het Jehovah dit aan hierdie land en hierdie huis gedoen?’+ 22 Dan sal hulle sê: ‘Dit is omdat hulle Jehovah verlaat het,+ die God van hulle voorvaders, wat hulle uit Egipte uitgelei het,+ en omdat hulle ander gode gekies en voor hulle neergebuig en hulle gedien het.+ Dit is hoekom hy al hierdie rampspoed oor hulle gebring het.’”+
-